Opinion

Sê ons wat jy dink

Probeer jy ’n gesonde leefstyl handhaaf?

Marli van Staden – Dis moeilik om gesond te lewe, maar ek probeer daagliks my bes.
Ronel Booysen – Ja, ek is mal daaroor om ’n gesonde leefstyl te handhaaf, veral oefening.
Charlene Moorcroft – Nee, ek is te lief vir lekker kos en my kop is nie reg vir gesond eet nie.
Martin Goosen – Nee, mens lewe net een keer en ek wil lekker eet deur my hele lewe.

Lees ook: In die Kollig: Leer vir Corneel Van Dyk ken

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button