Editor's choiceOpinion

Sé ons wat jy dink

Die brandstofprys het met 96 sent gedaal.

Dink jy dit sal ‘n verskil aan jou sak maak?

Petro Minnie – Nee, die brandstof prys sak nou, en dan gaan dit weer dubbeld op.
Jack Clifford – Ek het my eie vervoermaatskappy, so ja, dit maak ‘n verskil.
Deon van den Berg – Dit het nog nie genoeg gedaal om ‘n verskil in my sak te maak nie.
Susan van der Merwe – Ek dink dit is absoluut wonderlik, wens net dit wil bietjie meer sak.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button