Opinion

Sê ons wat jy dink

Wat is jou opinie?

Volgens ’n nuwe wet mag ouers nie meer hul kinders pakslae gee nie. Stem jy hiermee saam?

Telisha Jansen van Vuuren – Dis waarom kinders nie meer respek het nie. Die Bybel sê tug jou kind.
Natasha O’Riley – Ek stem nie saam nie, ouers moet kan dissipline toepas in hul huis.
Trudie Hunter – Ek stem glad nie saam met die wet nie, ’n hou op die boud kan nie skade doen nie.
Esmaré Mans – Dit is ’n baie groot fout, want hoe leer jy jou kind wat is reg en verkeerd?

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button