School sportSport

Oud-Anker maak naam

Reynardt Theron, voormalige hoofseun van Die Anker in 2016, maak groot naam vir homself in Bloemfontein.

Reynardt speel vir die Cheetahs se O-19 span, wat tans derde in die o-19 Curriebekerkompetisie lê.

Reynardt het verlede naweek uitstekend in die Cheetahs se oorwinning van 92-34 teen die Kings vertoon.

Lees ook: Hoërskool Die Anker se sewes maak geskiedenis

Johan Ackermann se suster vertel van eindstryd

Hoogste eer vir Anker leerders

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

 
Back to top button