Pa en dogter wat saam slaap en dade met hond pleeg weer in die hof

Die  42-jarige man en sy 21-jarige dogter  wat aangekla word van bestialiteit en bloedskande het vandag (Dinsdag) weer in die Brakpan Landdroshof verskyn. Die twee is vroeër vandeesmaand in hegtenis geneem op dié twee aanklagte nadat inligting deur die SAPD opgevolg is. Die pa en dogter, wat in Brenthurst woon,  het blykbbaar seksuele dade met …

Die  42-jarige man en sy 21-jarige dogter  wat aangekla word van bestialiteit en bloedskande het vandag (Dinsdag) weer in die Brakpan Landdroshof verskyn.

Die twee is vroeër vandeesmaand in hegtenis geneem op dié twee aanklagte nadat inligting deur die SAPD opgevolg is.

Die pa en dogter, wat in Brenthurst woon,  het blykbbaar seksuele dade met mekaar en ook met ‘n hond gepleeg.

Daar is ondermeer beslag gelê op foto’s en video opnames van die dade.
Lede van die Brakpan SAPD het, in samewerking met die Brakpan Dierebeskermingsvereniging, een hond van die perseel verwyder.

Die saak is tot 14 Januarie  2015 uitgestel vir verdere ondersoek.

Lees vorige berig hier

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Thelma Koorts

Thelma Koorts is an editor with a passion for delivering high-quality editorial services that meet the evolving needs of readers and clients. She currently serves as the editor for the Brakpan Herald, Springs Advertiser, African Reporter, and Heidelberg Nigel Heraut. With over 30 years of experience in journalism, her goal is to keep readers informed and updated through informative news from the community to the community.

Related Articles

Back to top button