EntertainmentLifestyle
Maak jy iets ongewoon of uniek bymekaar?
Die Herald sal graag van jou wil hoor.
Of jou versameling uit skoene, visstokke, oorbelle, sport memorabilia, hoede, borde, blikke, poppe, pruike, breinaalde, medaljes, poskaarte, knope, parfuumbottels, oudhede, musiekopnames, of wat ook al bestaan, kan jy gerus van jou laat hoor.
Lees ook: Sé ons wat jy dink
Ons wil natuurlik ook hoor van die meer ongewone versamelings soos valstande, grillerige goggas, vingernaels en verslete tekkies. Hoe aardiger hoe beter.
Stuur jou kontakbesonderhede met ‘n bietjie inligting oor jou unieke versameling na brakpanherald@caxton.co.za
Volg ons:



