EntertainmentLifestyle

What’s up in Brakpan

Save the dates.

• 7 November

Solidariteit Helpende Hand se Ons Winkel hou ’n mini-Boeremark by die Just Wheels Klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is. Daar sal vermaak en heerlike eetgoed wees. Belangstellendes kan ook stalletjies bespreek. Kontak vir Belinda Coetzer by 076 167 4328. Die publiek kan ook op die dag die geleentheid kry om bloed te skenk.

• ’n Virtuele 5km pretloop word aangebied ter fondsinsameling vir 10-jarige Jaco Viljoen wat met Duchenne-spierdistrofie gediagnoseer is. Belangstellende kan vir Albi Viljoen by 060 540 1437 kontak.

• ’n Opedag by die San Michele Tehuis word vanaf 10vm gehou. Die tehuis is ’n tuiste vir verstandelike en liggaamlike gestremde persone en daar word ook na psigiatriese pasiënte omgesien. Die tehuis is te Hannes Visagiestraat 266, Withok, geleë.

• 22 November
Die NG Kerk Moedergemeente bied ’n Kerssangdiens, Exsultate Jubilate, aan met die tenoor Coert Grobbelaar, sopraan Anina Wasserman en bariton Andries Aldrich. Die begeleiding is deur Attie Kok en Paddy Jeffery. Toegang is gratis, maar sitplek moet bespreek word deur 011 740 9259 te skakel.

Read: Wiele rol in by Just Wheels se nagmark

• 26 November
Die NG Kerk Brakpan-Oos, wat op die hoek van Boundaryweg en Highstraat (langs Brenthurst Primary School) geleë is, hou ’n massiewe tweedehandseklere verkoping vanaf 8vm tot 12nm. Goeie kwaliteit mans, vroue en kinderklere kan teen afslagpryse gekoop word. Enige navrae kan aan Hester Bosh by 083 307 0649 gerig word.

• 27 November
Die Just Wheels Motorklub hou ’n nagmark by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, vanaf 5nm. Heerlike eet- en drinkgoed sal te koop wees. Vir meer besonderhede en om stalletjies te bespreek kan Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 geskakel word.

• We would like to get our Happenings diary filled up again. If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers etc. The events included in this section are done so at the editor’s discretion.

The deadline for submission of any entertainment events is 11am on Monday.

Email details to thelma @caxton. co.za

Have a story?

Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts  (editor) brakpanherald@caxton.co.za

or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za

 or Miné Fourie (journalist) minev@caxton.co.za

Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:

Follow us:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button