Local news

Maritz herverkies as leier van VF Plus

Marcelle Maritz is op Saterdag 4 November onbestrede herverkies as provinsiale leier van die Vryheidsfront Plus (VF Plus) in Limpopo.

Sy dien sedert 2017 as provinsiale leier en is in 2019 verkies tot lid van die provinsiale wetgewer.

Related Articles

 
Back to top button