GalleriesLocal newsNewsNews galleriesSports galleries

Heidelberg Rally het afgeskop!

Sien 'n aksievideo van Giniel de Villiers hier!

Die langverwagte Heidelberg Rally het vanmiddag om 16:00 by Heidelberg Mall afgeskop en nog hope aksie wat vanaand en more verwag word. Heidelbergers kan top renjaers van nader beskou met verskeie roetes wat in en om die dorp loop.

Moenie vanaand se kort roete van Oosstraat (naby die Unie-sportvelde) verby Auto Ren, Heidelberg DBV en weer tot by die Mall loop nie.

Die begin om 18:30. Ongeveer ‘n uur later sal die toeskouers die jaers van nader kan sien wanneer handtekeninge by die dienspark by die Mall uitgedeel gaan word.

Heidelberg Rally is die vyfde ronde van die Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskappe (NRC).

 

Sien ‘n kort video van Giniel de Villiers se poging vanmiddag naby die Mall hier:

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button