In hierdie foto is Ingrid Delport, Susan Noppe, Nicholis Louw, Lorna Enslin en Karen Herbst by die funksie.
Die Oos-Rand Sakevroue het ‘n opwindende jaareindfunksie by Summer Place in Boksburg op 15 November gehou waar die Afrikaanse sanger Nicholis Louw gaste vermaak het.
In hierdie foto is, agter: Phillip Wilmot Peet Nel en Jaco Brits. Voor: Debbie Wilmot, Daleen Nel en Estelle Raathoning.Nicholis Louw het die gehoor op hul voete gehad tydens die Oos-Rand Sakevroue jaareindfunksie.In hierdie foto is, agter: Belinda en Abrie Snyman. Voor: Amelia en Phillip Kruger.In hierdie foto is, agter: Ernst Labuschagne, Gary Swan en Wikus Labuschagne. Middel: Karin van Niekerk, Patricia Labuschagne en Erencia Labuschagne. Voor: Ansie Labuschagne en Ingrid Delport.In hierdie foto is Koos Fritz, Lynette Bryce, Amelda Fritz, Maria van Vuuren, Moira Oosthuizen en Johan Oosthuizen. Voor: Johan en Karen Herbst.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
A skilled Social Media Manager and Digital Content Creator with over 9 years of experience, great at creating engaging content and driving online presence.