InternationalNewsSchoolsSport

Volkies netbal ryg die doele in

Geen keer aan Volkies se netbaldogters nie.

Hoër Volkskool se o17 netbalspan onder die afrigting van Mariska Strassburg het aan die Twizza Netbal Toernooi in Potchefstroom deelgeneem.

Hierdie deelname is ter voorbereiding vir die SA Netbal Kampioenskappe in Augustus.

Tydens die toernooi was daar verskeie top skole wat deelgeneem het.

Die Volkskool se o17 span het met die goue medalje weggestap.

Volkskool se uitslae was Volkskool 12 – Noordheuwel 13, Volkskool 15 – Eldoraigne 14, Volkskool 32 – HTS Middelburg 5, Volkskool 14 – Affies 12.

In die kwartfinaal Volkskool 33 – Zwartkop 9, semifinaal Volkskool 15 – Menlopark 12 en in die finaal Volkskool 18 – Affies 13.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button