Local newsLocal sportNewsSportBreaking News

Nigel Rugbyklub buig knie in eerste kragmeting

NIGEL - Nigel Rugbyklub het op 5 Maart hul eerste ligawedstryd teen Springs Rugbyklub afgeskop.

Die wedstryde is op tuisveld by John Vorster Stadion aangebied en ondersteuners het die pawiljoene reeds van 13:00 af volgepak.

IMG_0001 IMG_0016 IMG_0023

Die o/21s het die eerste wedstryd vir die dag afgeskop, maar kon nie daarin slaag om ‘n oorwinning op tuisveld te bewerkstellig nie. Nigel se tweedespan het ook hul wedstryd teen Springs met ‘n telling van 14-7 verloor.

 

IMG_0040 IMG_0041 IMG_0043 IMG_0044

Die laaste wedstryd van die dag het teen 16:00 aangebreek toe Nigel en Springs se eerstes mekaar die stryd aangesê het. Dit was ‘n skouspelagtige wedstryd met ‘n seë drieë wat deur die tuisspan en die besoekers aangeteken is.

Die wedstryd het ook talle beserings opgelewer.

Springs het egter die oorhand geneem en die wedstryd met ‘n telling van 57-16 gewen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto.

Related Articles

Back to top button