Local newsLocal sportNewsSport

Heidelberg rugbymanne speel more tuis

Bergers gereed vir aksie ná rustydperk.

Inwoners word gevra om die manne van Heidelberg Rugbyklub more, 2 April, te kom ondersteun.

 

Die span kom teen Vanderbijlpark te staan en die wedstryd skop om 16:00 af.

 

31 Mrt

 

Die manne speel hul tuiswedstryde op die veld van die Suid-Afrikaanse Leërgimnasium in Louwstraat.

 

Vir meer besonderhede oor Heidelberg Rugbyklub kan Rian Hamman by 082 552 2671 geskakel word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button