Local newsLocal sportNewsSportBreaking News
Nigel se eerstes klop Kempton in Semi-finaal
NIGEL - Nigel Rugbyklub se eerstespan het Kempton Park in die finale ronde van die Merlin liga geklop.

Die wedstryd het om 16:00 op 6 Augustus by John Vorster Stadion afgeskop.
Die eindtelling was 21-17 in Nigel se guns.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

























































































