
Dié bok is op 4 Januarie tydens ‘n ramgeveg met ‘n ander Springbok in Nigel se Wildspark ernstig beseer en sou waarskynlik weens bloedverlies gesterf het, was dit nie vir Eugene Lotter se noodkreet en Nigel DBV se flink optrede nie.

Die gewonde Springbok is eers deur Dr Henry Labuschagne met ‘n veerpyl verdoof, waarna hy hom na Nigel Dierekliniek vir ‘n noodoperasie geneem het.
Lees meer omtrent hierdie berig in die volgende uitgawe van HERAUT
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



