HEIDELBERG – Die DA in Lesedi is opgewonde oor die feit dat hulle binnekort hul eie kantoor in die sentrale dorpsgebied sal hê.
Volgens Sieg Paul – DA raadslid wyk 10, word die kantoor wat in die Forum-gebou in Voortrekkerstraat (oorkant Laer Volkskool) geleë is, eersdaags amptelik ingewy.
Vir meer besonderhede, skakel 016 100 0145 of 076 888 33354 gedurende kantoorure.
Volg ons op:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



