Local newsNews

Heigel Fotoklub hou prysuitdeling

Die Heigel Fotoklub het op 22 Mei hul jaareindfunksie by D'vine Garden Cafe in Nigel gehou.

Tydens die geleentheid was die wenners van verskeie kategorieë aangewys. Die fotograaf van die jaar was ook aangewys en Michelle van Niekerk het met die toekenning weggestap.

In die argitektuur kategorie het die foto van NG Kerk Loxton vir Annatjie Smith as wenner gesorg.

Die kategorie wenners was:

• Argitektuur: Annatjie Smith – NG Kerk Loxton

• Ope-afdeling: Carin du Preez – Waterdruppels en Michelle van Niekerk – My little Indian Girl

• Scapes: Christine Booysen – Mist clouds over Namib

• Portrette: Piet Bezuidenhout- Tiptol in tuin

• Natuur: Nicolaas Smith – Touch Down

• Sport en foto joernalistiek: Piet Bezuidenhout – 91

• Voorgeskrewe onderwerp: Nicolaas Smith – In the Rocks

In die portrette kategorie het Piet Bezuidenhout met Tiptol in tuin gewen.

Die fotograaf wat die hoogste punte behaal het in die junior afdeling was Alida du Toit met Breakfast.

Christine Booysen het die scapes kategorie gewen met Mist clouds over Namib

Nicolaas Smith se Touch Down, Carin du Preez se Lelie met waterdruppels en Michelle van Niekerk se My little Indian Girl het in die senior afdeling die hoogste punte behaal.

Carin du Preez se foto Lelie met waterdruppels was een van die senior kategorie wenners.

Beste vordering vir ’n beginner was aan Heinrich van der Merwe toegeken.

Nicolaas Smith met sy foto, In the Rocks, het die voorgeskrewe onderwerp kategorie gewen.
Sport en foto joernalistiek wenner was Piet Bezuidenhout met sy foto 91.
Die fotograaf wat die hoogste punte behaal het in die junior afdeling was Alida du Toit met Breakfast.
Michelle van Niekerk se foto My Little Indian Girl. Michelle is aangewys as die fotograaf van die jaar tydens die Heigel Fotoklub se jaarlikse prysuitdeling.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button