Local newsNews

Manne bederf by Nigel Tuiste vir Bejaardes

Die manne by Nigel Tuiste vir Bejaardes was onlangs met pakkies vir Vadersdag bederf.

Shelley Claassen en haar familie van Balfour het nie net aan haar pa, Errol Howard, op Vadersdag gedink nie, maar vir al die die vaders in die tuiste en die manspersoneel ’n praktiese bederfpakkie gebring wat deur Caltex Balfour Motors geskenk was.

Themba Kunene ontvang sy pakkie vir Vadersdag by assistant verpleegster Olivia Namane.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button