Local newsNews

Heidelberg DBV diere vir aanneming

Die diere is almal beskikbaar vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1 in Heidelberg.

Vir meer inligting kontak die DBV by 016 342 4114.

Lena is ’n twee-jarige Calico-wyfie kat.
Mike is ’n draadhaar terrier reun van sowat drie jaar wat deur sy vorige eienaars opgegee is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button