Local newsNewsSchools

Volkies presteer op sportveld

Hoër Volkskool leerders het onlangs op die sportveld uitgeblink.

Delaine Willemse, Christiaan Smuts, Katelynn van Wyk en Annerick Bornman het vir die SA Landloop Klubkampioenskappe gekwalifiseer.

Joshua van Zyl en Devan van Aswegen op 16 Augustus by die ERPM Country Club aan die Ekurhuleni Gholfproewe deelgeneem het en opgeneem is in die Ekhurhuleni Gholf A-span om aan die SA Kampioenskappe deel te neem.

Delaine Willemse, Christiaan Smuts, Katelynn van Wyk en Annerick Bornman het gekwalifiseer vir die SA Landloop Klubkampioenskappe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button