Local newsNewsSport

Rolbalklub hou Erfenisdagvieringe

Vir meer inligting oor die klub kontak Johann Eckerman by 082 806 3512.

Die Nigel Rolbalklub het op Erfenisdag ’n pretdag gehou waarby die gemeenskap saam kon rolbal speel en deel in ’n gemeenskapsbraai.

Daar was ook ’n springkasteel vir die kinders wat saam hul ouers op die dag daar was.

Ingrid Hansel het die dag saam met die gemeenskap geniet.

Die dag was ook gehou ter voorbereiding van ’n groter dag wat beplan word vir November. Meer inligting oor die dag sal volg.

Vir meer inligting oor die klub kontak Johann Eckerman by 082 806 3512.

Frans van Dyk en Paul Lotter by die rolbalklub se pretdag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button