Die meisies is (agter van links): Danelle Steenkamp, Lutfiyyah Constable, Jané de Vries, Lee-Marie Meyer, Veruska Fourie, Mikaila-Lee Heyns, Sémei Joubert en Deané Wheeler. Voor: Anzelle Lötter, Gaby Shelton, Alexa van Niekerk, Mijaun Nel, Esté Oberholzer, Elanza Martinson en Abigail Marshall.
Laerskool Hannes Visagie het onlangs die leerlingraad vir 2022 aangekondig.
Die hoofleiers is (van links): Abigail Marshall (onderhoofdogter), Danelle Steenkamp (onderhoofdogter), Deané Wheeler (hoofdogter), Aiden Stander (hoofseun), Juan-Ray Castelyn (onderhoofseun) en Carlo du Toit (onderhoofseun).Die seuns is (agter van links): Juan-Ray Castelyn, Jaden du Plessis, Danie Hartzer, Hendrik Erasmus, Henrico Harris en Aiden Stander. Voor: Ruan Jacobs, Christiaan Krüger, Joshua Osmond, Carlo du Toit en Hendrik van der Merwe.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!