Nicci is 'n sewe-maand-oue ridgeback-kruis teef wat oorhandig is aan die DBV.
Dié diere is beskikbaar vir aanneming by die Heidelberg DBV, geleë te Retiefstraat 1, Heidelberg. Vir meer inligting, kontak die DBV by 016 342 4114.
Tia is ‘n ses-maand-oue kruisras teef wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.Ruth is ‘n wyfie-kat wat net ouer as ‘n jaar is. Sy is aan die DBV oorhandig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!