Local newsNews

Laagwater brûe oorspoel weens aanhoudende reën

Motoriste moet nie oorspoelde laagwater brue aandurf nie.

Na die gietende reën wat die afgelope tyd in die area geval het, is verskeie strate in Heidelberg ontoegangbaar.

Die Blesbokrivier vloei sterk na al die reën van die afgelope tyd.

Slaggate, wat ook oral voorkom neem toe in grootte en wanneer dit met water gevul is, hou dit ‘n groter gevaar vir motoriste in.
Die laagwaterbrug in Maré Straat is onder water en vir verkeer gesluit.

Sterk strome vloei by die Maré Straat laagwater brug.

Die Blesbokrivier en Katjievrekspruit is ook in sterk vloei en die krag van die vloeiende water moet nie onderskat word nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button