Isabel Deysel wil die nuwe jaar net positief en dankbaar bly.
Die jaar 2025 is hier en gewoonlik is dit die tyd om nuwejaarsvoornemens te maak. Inwoners het hulle voornemens gedeel.
Etienne Naude wil nader aan God leef en meer oefeninge doen om 'n gesonde leefwyse te handhaaf.
Len en Letitia Fourie sê hulle voorneme is om meer tyd saam met die familie te spandeer.
Maria en Elias Twalu wil hul begroting laat klop om genoeg te kan voorsien vir hul kleinkinders.
Magda en Jackie Janse van Rensburg is vol moed vir 2025.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.