Local newsNewsSchools

Laerskool Tini Vorster se Graad Sewes is reg vir 2025

Leerders is opgewonde om hul skooljaar te begin.

Die begin van die nuwe skooljaar is hier en leerders is reg om die jaar aan te pak. Die nuwe skooljaar is ‘n tyd van opwinding en nuwe uitdagings. Die raad sewe leerders aan die Laerkool Tini Vorster sien uit na die laaste jaar van hulle skoolloopbaan.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button