Local newsNewsSchools
Skole heropen en verwelkom nuwe leerders
Daar was ‘n hernieude gevoel van energie en opgewondenheid in die lug by al die skole nadat die nuwe skooljaar amptelik op 15 Januarie begin het.

Die skole het amptelik op 15 Januarie weer begin en na ‘n lang vakansie was daar gemengde gevoelens van beide kinders en ouers om die jaar aan te pak.
Vir die wat hulle eerste skooljaar begin het of selfs hul eerste hoërskool jaar, het die senuwees effens erger geknaag.
Die skoolterrein het weerklink van gelag en geselskap van vriende wat mekaar weer sien ná die vakansie, onderwysers wat leerders verwelkom en ‘n gevoel van hernieude energie en hoop vir die jaar wat voorlê kon duidelik aangevoel word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.