Local newsSport

Jaarlikse Snelbal en Sewes Rugby Toernooi gehou

Aksie-belaaide snelbal en sewes rugby by Laerskool AG Visser.

Laerskool AG Visser het op 21 en 22 Oktober die jaarlikse Fast Vyf (snelbal) en Sewes Rugby Toernooi aangebied.
‘n Groot aantal skole het aan die toernooi deelgeneem.

Die skole wat deelgeneem het sluit in Baanbreker, Bryanston Primary, Concordia, Dalview, Hannes Visagie, Impala, Jan van Riebeeck, Tini Vorster, Selection Park, Vryheidsmonument, Woodlands en AG Visser.

Reën het Saterdag die laaste paar wedstryde wat beslis moes word in die wiele gery.

Aanskoulike Sewes rugbywedstyde is gespeel.
Honderde spelers het aan die toernooi, wat oor twee dae plaasgevind het, deelgeneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button