Local newsSport

Nigel rolbalklub is aan die gang

Die klub se lede is tans besig om uit te dun vir die verskeie kategorieë in die kompetisie.

Nigel Rolbalklub het onlangs begin met uitdun rondtes in verskeie kategorieƫ vir die klub se interne kompetisie.

Die klub kompetisie word slegs deur lede van die klub aangepak.

Op 4 Februarie het klublede, Tom Roach en Piet Smidt vir die mans enkelspel oor 60 oop kategorie uitdunne gespeel.

Die wenner van die spel, Smidt sal in die kategorie se finale rondte speel.

Die datum vir die finaal sal nog deur die klub bepaal word nadat die ander uitdun rondtes voltooi is.

Tom Roach rol die bal tydens sy beurt.0

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button