Local news

Vossie onnies is die beste in distrik

Die skool is ook algeheel vierde in die distrik.

Verskeie onderwysers van Hoërskool John Vorster is onlangs aangewys as die beste onderwysers in die distrik vir die 2022 nasionale senior sertifikaat eksamen.

Die onderwysers wat vereer is sluit in Theresa Becker (wiskunde), Deleen Moolman (Afrikaans EAT) en Chris Gryffenberg (elektronika).

Die skool is ook vierde op die top 10 vir die distrik.

Die skoolhoof, Jan Nienaber met die sertifikaat wat die skool se prestasie aandui.
Theresa Becker.
Chris Gryffenberg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button