Local newsSchools
Volkies praat ‘n hond uit ‘n bos
Die leerders was goed voorberei vir die kompetisie.

Leerders van die Hoër Volkskool het op 15 Februarie aan die skool se interne redenaarskompetisie deelgeneem.
Die kompetisie is soos gewoonlik baie taai en die deelnemers het goed voorberei.
Die senior wenners was: Anke Wiersma (eerste plek), Kaelyn Botha (tweede plek) en Elmien Labuschagne (derde plek).
Die junior wenners was: Anell Shepherd (eerste plek), Luané van Staden (tweede plek) en Christian Theron (derde plek).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.