Local newsSchools

Vissie skaakspelers maak die regte skuiwe

AG Visser skaakspelers reg vir groter dinge.

Skaakspelers van die Laerskool AG Visser het onlangs aan die jaarlikse AG Visser Skaaktoernooi deelgeneem.

Konsentrasie was aan die orde van die dag en die leerders wat die regte skuiwe gemaak het is:

Afdeling D (junior laerskole): Sipesihle Sigasa (tweede), Kenneth Ford (derde) en Rodian Meere (vyfde).

Afdeling C (senior laerskole): Shadette Botha (vyfde) en Dylan de Bruyn (sewende).

Shadette Botha en Dylan de Bruyn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button