Local newsSchools

Volkie redenaars praat pad oop tot semi-finaal

Laer Volkskool leerders weet hoe om te praat.

Die Laer Volkskool het drie redenaars wat die skool se naam hoog hou.

Mala van Jaarsveld (Graad Ses), Lené Breytenbach (Graad Drie) en Devin Botha (Graad Vyf) het deurgedring na die ATKV semi-finale rondte vir Gauteng-Oos.

Dié drie redenaars neem op 13 Mei by Laerskool Concordia in Boksburg deel aan die semi-finale rondte.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button