Local news

Heidelberg DBV: Diere vir aanneming

Die diere is tans by die DBV en opsoek na liefdevolle huise.

Dié diere is vir aanneming beskikbaar by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Peanut is ‘n ses-maand-oue kruisras teef wat opsoek is na ‘n goeie huis.
Stephi is ‘n kruisras teef van sowat 18 maande wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.
Waffles is ‘n Daxie-kruis teef van ses maande.
Marley is ‘n liefdevolle eenjarige reun wat by die DBV is.
Widget is ‘n 18-maand-oue Jack Russell wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button