Local newsSport

Goeie rolbal spel in pare finaal

Die klubkompetisie se gemende pare afdeling is op 27 Junie in die finaal beslis.

Spelers van die Nigel Rolbalklub het op 27 Junie die finaal in die gemengde pare spel gespeel.

Marietjie de Beer en Pieter Pieterse het saam ‘n span opgemaak en teen Tes Nel en Deon Oosthuizen in 21 koppe gespeel.

Nel en Oosthuizen was die wenners van die dag met ‘n telling van 19 -18.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button