Local newsSport

Volkie hokkiespan buig die knie voor Brandwag

Volkie hokkie dring deur Noordvaal kampioenskappe toe.

Die Hoër Volkskool se eerste meisies hokkiespan het in hul liga finaal teen Brandwag te staan gekom.

Volkskool moes die knie buig voor Brandwag en het 2-1 verloor.

In die semi-finaal het Volkskool met Hoërskool Die Anker met 5-3 afgereken.

Tog is alles nie verlore vir Volkskool se eerste hokkiespan nie.

Met hulle goeie spel het hul gevorder tot die Noordvaal kampioenskappe.

Die kampioenskappe vind van 3 tot 8 Augustus by Ermelo plaas waar van die top spanne teen mekaar gaan speel om ‘n wenner aan te wys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button