Local news

Volkie woeker met haar talente

Simoné het met groot sukses aan ie DASA- en Vivarte Kunstefeete deelgeneem

Hoër Volkskool se leerders is ryk in hul kultuurervarings.

Simoné Fisher het onlangs aan die DASA- (The Dance Academy of South Africa) asook aan die Vivarte Kunstefeeste deelgeneem waar sy met verskeie toekennings weggestap het.

Sy het ‘n A+++ medalje vir die DASA klassieke- asook nasionale dans ontvang.

By die Vivarte Kunstefees het Simoné in die kreatiewe penskets afdeling 94% behaal en is sy ook as itemwenner aangewys.

In die pastelle item het die talentvolle leerder 93% behaal.

Simoné Fisher besig met een van haar danse by die DASA kunstefees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button