Local news

Volkie tennisspelers bring hul kant

Volkie tennis slaan 'n kishou.

Vier tennisspanne van die Hoër Volkskool is as Oos-Gauteng liga wenners aangewys.

Die dogters se A en C-spanne en die seuns se B en C-spanne het as wenners uit die stryd getree.

Die spelers van die verskeie spanne is as volg:

Dogters A-span: Luné Wepener, Jon-Benet Bauer, Jané Wepener en Anika Kritzinger.

Dogters C-span: Lianke Snyman, Janika Everson, Anzelle Doubell en Kaelyn Botha.

Seuns B-span: Daniël Munro, Benjamin Bezuidenhout, Ewert du Plessis en Biehan Wepener,

Seuns C-span: Jayden Barnard, Joshua Munro, Ruwan Vorster en Gerrit Henken.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button