Die Laer Volkskool het vyf krieketspelers wat in verskeie krieketspanne opgeneem is nadat hulle die keurders se oog met uitstaande spel gevang het.
PW van Heerden (o13) en Blake Haskins (o11) is vir verskeie Suid Area-krieketspanne gekies.
Kehan Baird (o13) is vir die Johannesburg Suid-krieketspan gekies.
Ronaldo Braun (o13) het die Sedibeng-span gehaal en Handré Marais (o10) die Sedibeng-utnodigingspan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



