Local newsSchools

Syfers is dié Vossie slimkoppe se kos

Die drie leerders het tydens die onlangse Oos-Gauteng Wiskunde kompetisie hul staal gewys.

Drie Graad Drie leerders van die Laerskool Tini Vorster het onlangs aan Oos-Gauteng Distrik Wiskunde kompetisie deelgeneem.

Die leerders het aan twee afdelings, Mental Maths en Numeracy deelgeneem.

Die Mental Maths afdeling het ‘n half uur lank geduur terwyl die Numeracy afdeling ‘n uur lank geduur het.

Die leerders se resultate was soos volg:

Kaylee Naudé het vir Mental Maths en Numeracy ‘n tweede plek behaal.

Jaco Lindeque het ‘n eerste plek behaal vir Mental Maths.

Vaneshia Churchill het ‘n eerste plek behaal vir Mental Maths en Numeracy.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button