Local newsSchools

Balfour leerder skrik nie vir somme maak nie

Plaaslike leerder vaar goed in Wiskunde Olimpiade.

Balfour Gekombineerde Skool leerder Kgahliso Msibi het aan die onlangse MSSMC Wiskunde Olimpiade deelgeneem.

Die olimpiade word deur Eskom vir Graad Agt leerders aangebied.

Kgahliso het uitstekend gevaar en het onder die top 10 leerders geëindig.

Hy is verkies om Mpumalanga op provinsiale vlak te verteenwoordig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button