Local newsSport

Damduikers sien uit na die seisoen

Die Damduikers bied gereelde kompetisies aan.

Die Damduikers Hengelklub het 23 September langs die viswaters by Villiers deurgebring.

“Die dag was aangenaam en ons het mooi vangs geniet,” het Dominic Magalhaes van die klub gesê.

“Ons sien uit na ‘n goeie seisoen na die reënval.”

Lemoin Smit het die grootste karp van die dag (4.5kg) gevang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button