Local newsSchools
Volkies pronk by hul matriekafskeid
Die matrikulante het geskitter in asemrowende uitrustings.
Die Hoër Volkskool se matrikulante het op 29 September hul matriekafskeid met swier en glans geniet.
Die skoolverlaters het elkeen hul beurt op die rooi tapyt gehad, voor ‘n volgepakte stadion met ouers, vriende en belangstellendes.
Nadat die paartjies, onder luide applous, hul draai op die rooi tapyt gemaak het, is die matrikulante per bus na hul bestemming geneem om die aand te geniet.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


















