Zeu is 'n 19-maand-oue St Bernard reun wat deur sy vorige eienaars aan die DBV oorhandig is.
Dié diere is vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1 beskikbaar.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Chocco is ‘n sesjarige Daxie reun wat deur sy vorige familie agtergelaat is.Didi is ‘n sesjarige Daxie teef wat deur haar vorige familie agtergelaat is.Mila is ‘n eenjarige Labrador-kruis teef wat deur haar vorige eienaars aan die DBV oorhandig is.Benji is ‘n sesjarige Daxie reun wat deur sy vorige familie agtergelaat is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!