Local news

Volkies blink uit in Somerweek

Twee van die leerders sal in November verder deelneem.

Verskeie leerders van die Hoër Volkskool het tydens die afgelope skoolvakansie aan die Somerweek Bokkie Toernooi deelgeneem.

Die toernooi was by Hoërskool Oos-Moot in Pretoria gehou.

Deané Wheeler, Emma Barnard, Amelia Strydom (al drie o14) en Lihandi Venter (o15) het die skool en die Oos-Transvaal in snelbal verteenwoordig.

Venter was ook gekies as die span se kaptein.

Wheeler was tydens die toernooi gekies vir die SA o15-presidentspan en Venter vir die SA o15-uitnodigingspan.
Beide leerders sal op 25 November aan ‘n toernooi deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button