Oz-Mond is 'n vyfjarige kruisras reun wat 'n goeie huis soek.
Dié diere is vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1 beskikbaar.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Dié is een van talle katte wat op ‘n goeie huis wag.Dié is een van talle katte wat tans by die DBV is.Chocco is ‘n sesjarige Daxie reun wat deur sy vorige familie agtergelaat is.Die kat kan by die Heidelberg DBV aangeneem word.Benji is ‘n sesjarige Daxie reun wat deur sy vorige familie agtergelaat is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!