Chanel is 'n ses-maand-oue kruisras teef wat beskikbaar is vir aanneming.
Dié diere is vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1 beskikbaar.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Wagter is ‘n Anatolion Shepherd reun van drie jaar wat vir aanneming beskikbaar is.Mia is ‘n drie-jarige Labrador teef wat tans by die DBV is.Willoughby is ‘n terrier-kruis reun wat op soek is na ‘n goeie huis.Xena is ‘n greyhound-kruis teef wat beskikbaar is vir aanneming.Tsuma is ‘n Anatolion Shepherd reun van ongeveer drie jaar en is op soek na ‘n goeie huis.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!