Local news

Volkies woeker op die sportveld

Die leerders sal met verdere deelname hul kant bring.

Verskeie leerders van die Hoër Volkskool is gekies is om hul talent op groter platforms te bewys.

In rugby is Armin Symie gekies vir Rugga School se sewes span wat in Dubai gaan deelneem.

Armin Symie.

Vaughn Steynvaart, Dandré Louw, Jaco Botha, Wuintin Dietrichsen en Albie Botha is gekies om die Vaaldriehoek krieketspan by die o15 Plattelandweek in Sasolburg te verteenwoordig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button