Local newsSport
Hoër Volkskool se krieketspanne laat waai teen Merensky
Beide die eerste en o15 spanne het gewen.

Die Hoër Volkskool se krieketspanne het op 3 Februarie teen die Hoërskool Merensky te staan gekom.
Volskool se eerste span het Merensky met 38 lopies geklop.
Die uitstaan spelers was:
Kolwers: Matthew Wentzel 62, Marko Hartkopf 50 en Dave Pelzer 82 (nie uit nie).
Boulers: Dave Pelzer (2/30) en Gerrit Henken (2/27).
Die o15 span het ook as wenners van die veld gestap met 62 lopies.
Die uitstaan spelers was:
Kolwer: Kehan Baird 38.
Boulers: Kehan Baird (3/28 lopies) en Kian Vorster (3/17).



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.