Laer Volkskool leerder en rugbyspeler Stefan Swanepoel is gekies om Valke o12B-span te verteenwoordig.
Die toernooi vind vanaf 12-15 Junie in Klerksdorp plaas.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



